KLASSE EN PROGRAMME

TOP KLEUTERSKOOL IN HERMANUS

KLASSE EN PROGRAMME

Kwaliteit onderwys in 'n warm, koesterende en stimulerende omgewing

kleuterkampus hermanus, kleuterskool hermanus, top kleuterskool in hermanus, beste kleuterskool in hermanus, hermanus kleuterskool, afrikaanse kleuterskool in hermanus, afrikaanse voorskoolse onderrig in hermanus, dagsorg in hermanus, beste dagsorg in hermanus, top dagsorg in hermanus, heramnus dagsorg

ONDERWYS

VAARDIGHEDE

Spesifieke fokus op taal, wiskunde en lewensvaardighede
kleuterkampus hermanus, kleuterskool hermanus, top kleuterskool in hermanus, beste kleuterskool in hermanus, hermanus kleuterskool, afrikaanse kleuterskool in hermanus, afrikaanse voorskoolse onderrig in hermanus, dagsorg in hermanus, beste dagsorg in hermanus, top dagsorg in hermanus, heramnus dagsorg

AKTIWITEITE

Musiek, beweging en kuns. Individuele aandag in klein groepies.

TOP KLEUTERSKOOL IN HERMANUS

WAT ONS AANBIED

Elke kleuter is uniek en is vir ons spesiaal

Ons het ‘n groot speelareas buite en ruim klaskamers. Dit is waar elke kleuter ‘n stimulerende en veilige omgewing kan geniet terwyl hulle baie geleenthede ervaar om te leer, deur speel.

Dit is vir ons belangrik dat ons kleuters leer deur speel. Speel is belangrik vir die totale ontwikkeling van u kind (emosioneel-, kognitiewe-, liggaamlike-, en sosiale ontwikkeling). Ons moet onthou, dat alhoewel ons hier is om hierdie kindertjies te leer, ons nooit die speel aspek uit onderrig moet haal nie. Speel is vir u kind die primêre instrument waarmee u kind sy/haar wêreld en hom-/haarself ontdek en verken.

Ons spesialiseer in kleuters van 2 – 5 jaar. Ons bied ook gebalanseerde maaltye. Ons hoofdoel is om te verseker dat ons ‘n liefdevolle, stimulerende en veilige omgewing skep vir die kleuter om te groei en te ontwikkel ten einde ‘n suksesvolle oorgang tot formele skool. Kleuterkampus glo in klein klassies om individuele onderrig te bevorder. Ons kleuters word hierdeur bevoordeel en dit maak van Kleuterkampus ‘n unieke skool!

Mag elke ouer en elke kleuter baie gelukkig wees by Kleuterkampus Hermanus.

Scroll to Top