Top Kleuterskool in Hermanus

GALLERY

'n Kykie in 'n dag by Kleuterkampus

GELUKKIGE KLEUTERS

Kom kyk hoe lyk ‘n dag by Kleuterkampus Hermanus — van speel en leer tot spesiale geleenthede.

GEREELDE VRAE

Kan ek Kleuterkampus Hermanus besoek voordat ek registreer?

Ja, ons verkies dat voornemende ouers die skool kom besigtig om te sien of Kleuterkampus Hermanus die regte pas vir hulle kind is. Doen asseblief ‘n navraag om ‘n besoek te skeduleer.

Musiek, kuns, sensoriese spel, buitespel en tema-aktiwiteite vorm deel van ons daaglikse en weeklikse program. Ons bied ook Monkeynastix, Playball, Rugga Roots, Dance Dreams en Little Readers aan.

Ja, ons deel gereeld foto’s en terugvoer oor die kinders se aktiwiteite en spesiale oomblikke, onderhewig aan die nodige ouerlike toestemming.

KONTAK ONS

Kontak ons asseblief vir enige navrae, verdere inligting of om ‘n besoek aan Hermanus Kleuterkampus te reel.

Scroll to Top