Top Kleuterskool in Hermanus
GALLERY
'n Kykie in 'n dag by Kleuterkampus
GELUKKIGE KLEUTERS
Kom kyk hoe lyk ‘n dag by Kleuterkampus Hermanus — van speel en leer tot spesiale geleenthede.
GEREELDE VRAE
Kan ek Kleuterkampus Hermanus besoek voordat ek registreer?
Ja, ons verkies dat voornemende ouers die skool kom besigtig om te sien of Kleuterkampus Hermanus die regte pas vir hulle kind is. Doen asseblief ‘n navraag om ‘n besoek te skeduleer.
Watter soort aktiwiteite doen die kleuters daagliks?
Musiek, kuns, sensoriese spel, buitespel en tema-aktiwiteite vorm deel van ons daaglikse en weeklikse program. Ons bied ook Monkeynastix, Playball, Rugga Roots, Dance Dreams en Little Readers aan.
Kan ek foto's van my kind by Kleuterkampus sien?
Ja, ons deel gereeld foto’s en terugvoer oor die kinders se aktiwiteite en spesiale oomblikke, onderhewig aan die nodige ouerlike toestemming.
KONTAK ONS
Kontak ons asseblief vir enige navrae, verdere inligting of om ‘n besoek aan Hermanus Kleuterkampus te reel.
- admin@kleuterkampushermanus.co.za
- 083 282 2000
- Hermanus, Wes Kaap
- Maandae-Vrydae: 07h15-16h00

