Top Kleuterskool in Hermanus
KLEUTERSKOOL REGISTRASIE
Word deel van die Kleuterkampus familie
SLUIT AAN BY KLEUTERKAMPUS HERMANUS
Kleuterkampus Hermanus bied klasse en programme vir kleuters vanaf 18 maande tot 5 jaar oud. Klein klassies, individuele aandag en ‘n warm, huislike atmosfeer vorm die hart van ons benadering.
FOOIE EN SKOOLURE
HALFDAG
07h00 – 12h30
R3 400 per maand
Registrasiefooi: R900 (eenmalig)
VOLDAG
07h00 – 16h00
R4 000 per maand
Registrasiefooi: R900 (eenmalig)
Ons fooie sluit gebalanseerde maaltye (ontbyt, middagete en middaghappie), opvoedkundige materiaal, en ‘n gestruktureerde daaglikse leerprogram in.
Vakansieskool is teen ‘n aparte fooi van R60 per kind, per dag, beskikbaar.
HOE OM AANSOEK TE DOEN
- Voltooi die vorm hieronder, of kontak ons by admin@kleuterkampus.co.za, of 083 282 2000
- Ons span kontak jou om beskikbaarheid en volgende stappe te bespreek
- Ons reel dan ‘n afspraak om Hermanus Kleuterkampus te besoek, sodat ouers kan sien of ons die regte pas vir julle kind is
- Indien so, voltooi registrasie en betaal die eenmalige registrasiefooi
- Welkom by die Kleuterkampus-familie!
WOORDE UIT OUERHARTE
Getuienisse van gelukkige kleuter-ouers.
Suzelle V
Pappa van Kyli
Anja K
Chantal W
Bianca J
Marcia V
Mercia N
Adél D
Wihan J
GEREELDE VRAE
Hoeveel kos kleuterskool by Kleuterkampus Hermanus?
Halfdag (07:00–12:30) kos R3 400 per maand; voldag (07:00–16:00) kos R4 000 per maand.
Is daar 'n registrasiefooi?
Ja, ‘n eenmalige, nie-terugbetaalbare registrasiefooi van R900.
Watter ouderdomme word aanvaar by Kleuterkampus?
Vanaf 18 maande tot 5 jaar, verdeel in vier ouderdomsgepaste klasse.
Is maaltye by die fooie ingesluit?
Ja, ontbyt, middagete en middaghappie (voldag) is ingesluit.
Bied Kleuterkampus 'n vakansieprogram aan?
Ja, teen R60 per kind per dag, apart van maandelikse skoolfooie.
KONTAK ONS
Kontak ons asseblief vir enige navrae, verdere inligting of om ‘n besoek aan Hermanus Kleuterkampus te reel.
- admin@kleuterkampushermanus.co.za
- 083 282 2000
- Hermanus, Wes Kaap
- Maandae-Vrydae: 07h15-16h00

