WIE IS ONS

kleuterkampus hermanus, kleuterskool hermanus, top kleuterskool in hermanus, beste kleuterskool in hermanus, hermanus kleuterskool, afrikaanse kleuterskool in hermanus, afrikaanse voorskoolse onderrig in hermanus, dagsorg in hermanus, beste dagsorg in hermanus, top dagsorg in hermanus, heramnus dagsorg

VERTROUE

SORG

TOEWYDING

TOP KLEUTERSKOOL IN HERMANUS

WIE IS ONS

Vat Hande Saam Met Ons

Kleuterkampus is ‘n kleuterskool waar ons die ouers deel maak van ‘n “vat hande”- benadering om saam met ons span professionele personeel ‘n verhouding van vertroue , sorg en toewyding te kweek.

Ons is ‘n Christelike skool en ons normes en waardes is op die Bybel gegrond. Ons ervaar daagliks God se liefde en Sy seën op ons skool.

Ons professionele span spesialiseer in kleuters van 2 – 5 jaar.

TOP KLEUTERSKOOL IN HERMANUS

WAT ONS AANBIED

Elke kleuter is uniek en is vir ons spesiaal

Ons het ‘n groot speelareas buite en ruim klaskamers. Dit is waar elke kleuter ‘n stimulerende en veilige omgewing kan geniet terwyl hulle baie geleenthede ervaar om te leer, deur speel.

Dit is vir ons belangrik dat ons kleuters leer deur speel. Speel is belangrik vir die totale ontwikkeling van u kind (emosioneel-, kognitiewe-, liggaamlike-, en sosiale ontwikkeling). Ons moet onthou, dat alhoewel ons hier is om hierdie kindertjies te leer, ons nooit die speel aspek uit onderrig moet haal nie. Speel is vir u kind die primêre instrument waarmee u kind sy/haar wêreld en hom-/haarself ontdek en verken.

Ons spesialiseer in kleuters van 2 – 5 jaar. Ons bied ook gebalanseerde maaltye. Ons hoofdoel is om te verseker dat ons ‘n liefdevolle, stimulerende en veilige omgewing skep vir die kleuter om te groei en te ontwikkel ten einde ‘n suksesvolle oorgang tot formele skool. Kleuterkampus glo in klein klassies om individuele onderrig te bevorder. Ons kleuters word hierdeur bevoordeel en dit maak van Kleuterkampus ‘n unieke skool!

Mag elke ouer en elke kleuter baie gelukkig wees by Kleuterkampus Hermanus.

Scroll to Top